Waar ons help bou aan God se koninkryk
 
Waar ons speel-speel leer

Nasorg

'n Diens aan werkende ouers.

TOELATING

Graad R tot Graad 7

TYE

  • Skoolkwartale : 12:30 - 17:30
  • Vakansietye : 07:00 - 17:30
  • Maandae tot Vrydae
  • Gesluit

       -  openbare vakansiedae

       -  'n gedeelte van Desember vakansies


VERVOER

Vervoer word met die LVK bussie gedoen deur verantwoordelike persoon wie elk PDP lisensie besit

  • optel by skool en neem na nasorg
  • vervoer na en van middag aktiwiteite / sport

 

STAPROETE

Omdat ons baie naby aan die Laerskool geleë is, is daar staproetes ook wat deur verantwoordelike personeel van LVK gedoen word.


HUISWERK

Huiswerk / studie word onder teosig gehou, tesame met of onder toesig van verskeie nasorg personeel en as volg:

  • Grade 1 tot 3 huiswerk word saam met die leerders gedone per ouderdomsgroep
  • Graad 4 word geleer hoe om onanfhanklik huiswerk te doen as voorbereiding vir die hoër grade hierna
  • Grade 5 tot 7 leerders doen huiswerk op hul eie en die toesighouer verleen hulp waar nodig.
  • Huiswerkboeke / -blaaie word te alle tye afgeteken, asook gekommunikeer met ouers.


ONTSPANNING

Afgebakende speelareas binne en buite is tot die leerders se beskikking onder toesig.


EKSTRAS

Vakansiesorg : vakansieskool word aangebied wat verskeie aktiwiteite bevat en daar gepoog word om 'n vakansie atmosfeer te skep.



Marlene Ligthart  -  076 932 8832  -  info@landvankabouters.co.za
 Linda Burger  -  083 566 3050  -  admin@landvankabouters.co.za
 
 
 
 
Mail
Call
Map
About